Carlinvz
NSFW Safe
Is this playlist safe for work?

Afrikaans: Wat kan jy beter, mooier of heerliker verwag?


Notes

Playlist as tribute aan die Mooiste maand Oktober. Laat my verlang na Karoo nagte, aande onder die hemelruim, lag langs 'n kampvuur, harde rock kitare en siels liedere. Geniet hom.

Dit is die maand Oktober! Die mooiste, mooiste maand!
Dan is die dag so helder, so groen is elke aand,
so blou en sonder wolke die hemel heerlik bo,
so blomtuin vol van kleure die asvaal ou Karoo,
so blomtuin vol van kleure die asvaal ou Karoo. - C Louis Leiopolt

Dis die blond,
dis die blou:
dis die veld,
dis die lug;
en 'n voël draai bowe in eensame vlug -
dis al - Jan FE Celliers


31 tracks
 
Quantcast