Notes
Some of my favorite acoustic tracks from South African artists.Hoping to bring some of our awesome homegrown music to the world.Sorry if some (or most) of the songs are in Afrikaans (the language most of us speak - originates from Dutch),but hopefully you can just enjoy the music.As daar enige Suid-Afrikaners wat van hierdie mix hou,laat weet my asb!Thanks :)
31 comments on SA Acoustic (View all)
maxinne.haar March 01, 2015
Verlang hier uit Kanada! bly n trotse Suid Afrikaner!
⃠MonsoonPepper February 18, 2015
Dankie baie van Korea af!!! :D
⃠thewordscomealive February 10, 2015
Ah, dankie! Ek verlang so na Suid Afrika, dis lekker om to hoor :D
⃠dariusandre February 07, 2015
bevange snite, #localislekker #trotsSA
⃠xxxsealxxx November 13, 2014
dankie, dankie, ek mis die tuisland <3
⃠anon-10152742787357020 October 29, 2014
paar goeie songs hier! met al die twak in SA maak die my nog trots op ou landtjie en taal
⃠stoffel1996 October 25, 2014
Dit is darm lekkerom te sien hoe ons almal nog 'n sagte plek vir hierdie land het
⃠Stephaniejordaan October 03, 2014
Stuur bietjie waardering uit Sjina uit!
⃠